trekkers

Wenboere boer blou: New Holland T7 HD “Heavy Duty”- trekkerreeks

Met die nuwe T7 HD-reeks voeg New Holland hulle eerste Stage V-trekker tot die bestaande reeks by. Daar is drie modelle in die reeks, naamlik T7.290 HD (199 kW), T7.315 HD (221 kW) en die T7.340 HD (250 kW). Hierdie trekkers is toegerus met die 6,7 liter FPT Industrial[...]

Valtrac skitter by Val Boeredag: Boere bewonder drie staatmaker-trekkers

Die Valtrac-naam is niks minder as legendaries in die landboubedryf nie. Enige boer wat hoor "Valtrac", dink outomaties aan uitstekende kliëntediens, vasbyt-trekkers en bybehore wat skrik vir niks. Die bewondering wat boere vir Valtrac se Valtra-trekkers het, was weer duidelik sigbaar by Val Boeredag. Valtrac se trekkers bespaar boere[...]

By Benine Ackermann|10th July 2024|Categories: Artikels, Meganisasie, Trekkers|Tags: , , , , , |

Boere verkyk hulle aan New Holland se nuwe trekkers en nuwe tegnologie

New Holland is teen dié tyd al ՚n legendariese, gesogte naam in die landboubedryf. Jare se navorsing en verfyning het hulle gebring tot die suksesvolle masjiene wat hulle vandag vervaardig. Net so bekend soos hulle naam, is hulle trotse trekkers! Jaco du Preez is die bemarkingsbestuurder van New Holland,[...]

Trekkerverkope daal met 48% in Junie 2024

Trekkerverkope van 487 eenhede in Junie is ongeveer 48% minder as die 930 eenhede wat verlede Junie verkoop is.  Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 28% minder as verkope verlede jaar.  Een-en-twintig stropers is in Junie verkoop, 43 minder as die 64 eenhede wat verlede Junie[...]

0
Go to Top