Videos
VIDEO: Kempston Agri wys hulle CLAAS produkte aan boere by Val Boeredag 2025
Kyk saam met ons terug na Val Boeredag 2025 waar Kempston Agri hulle indrukwekkende CLAAS-reeks landboutoerusting aan boere gedemonstreer het! Kyk die video vir meer:
VIDEOS: Rovic wys hul werktuie by NAMPO 2025
Rovic het tydens NAMPO weer gewys hoekom hulle een van die voorste name in landboumeganisasie in Suid-Afrika is. Met ‘n uitstalling wat die krag van wêreldgehalte toerusting en plaaslike kundigheid gekombineer het, het hulle opnuut hulle verbintenis tot produktiewe en volhoubare boerdery onderstreep. Besoekers aan Rovic se standplaas op[...]
VIDEO: Quardsen Beefmasters 17de Produksieveiling | 17 Julie 2025 | Monte Video Veilingslokaal
Sluit aan by Quardsen Beefmasters vir hulle 17de produksieveiling op Donderdag, 17 Julie 2025 by Monte Video Veilingslokaal (R707 tussen Marquard en Senekal). Op aanbod: 30 topgehalte Beefmaster bulle 15 Stoet koeie met kalwers 10 Dragtige stoet koeie 15 Kommersiële dragtige koeie Hierdie is die ideale geleentheid vir stoet-[...]
Video: Irrigation Unlimited: Everything you need for your irrigation
Irrigation Unlimited knows about water, it does not matter if you want to keep your residential grass green and lush, irrigate a sport field or depend on irrigation for the success of your farm, they have what you need. Irrigation Unlimited can supply you with drip irrigation, fertigation tanks[...]
VIDEO: Jupidex – Die nuwe Enduro Pro-reeks
Die Kverneland Enduro Pro bied 'n robuuste oplossing wat aangepas is vir die unieke landboubehoeftes van Suid-Afrika. Die Enduro Pro spog met 'n drie-ry tandopstelling met 'n tussenruimte van 270 tot 285 mm, wat optimale grondmeng en inwerking van reste verseker — selfs wanneer daar met groot hoeveelhede gewasreste[...]