Meganisasie Videos

VIDEO – Ronin System Solutions: Vir bewese en akkurate saad-planting

Elke saad is van onskatbare waarde. Van die eerste plantaksie tot die laaste meting moet ’n boer weet waar sy graan is, hoeveel saad geplant moet word en hoe alles lynreg kan verloop. Dit is waar Ronin System Solutions uitblink: die onderneming bied die toerusting waarmee boere graan, saad[...]

By Spesialisskrywer|30th September 2026|Categories: Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , |

VIDEO: ’n Kelly wat werk op die plaas

Kelly se unieke, diamantvormige grondbewerkers werk met verskillende kettings om ligte bewerkingsmetodes op jou plaas te hanteer. Op Pieter Duminie se plaas net buite Viljoenskroon in die Vrystaat, dryf hulle ’n gemengde boerdery met mielies en sojabone, terwyl sy beeste ná oestyd op die lande wei. Hier is die[...]

By Spesialisskrywer|3rd September 2026|Categories: Meganisasie Videos, Video's|Tags: , , |
0
Go to Top