Mahindra-trekker
VIDEO: Vir gemoedsrus kry dié klein Mahindra-trekker
Sebastian Tomlinson vertel meer oor Mahindra se kleiner trekker met 'n laaigraaf voor en agter wat perfek werk in die konstruksiebedryf. Hy is klein maar baie betroubaar en gehard om die werk te doen soos slote te grou, sement en bakstene aan te ry. Kyk die video vir meer[...]