Gewasproduksie

Boere maak staat op geskikte saad vir spesifieke plaasomstandighede

Selfs met die beste toerusting op jou plaas en die jongste navorsing kan jy net soveel vermag. As jy nie die regte saad vir jou gebied het nie, sal jou landerye leeg wees – en jou ‘oes’ sal slegs uit stof en onkruid bestaan ... Vermy hierdie situasie met[...]

Besproei vir groei: Reinke SA en vennote skep geleentheid vir skole om in landbou te groei

Reinke SA, in samewerking met ’n groep strategiese landbouvennote, het die Besproei vir Groei Landbouprojek vir Skole van stapel gestuur. Hierdie is ’n inisiatief wat daarop gemik is om jongmense se belangstelling in landbou te stimuleer en praktiese geleenthede vir landbou-onderrig en -ontwikkeling by skole te skep. Die kompetisie[...]

By Artikel voorsien|2nd September 2026|Categories: Gewasproduksie, Nuus|Tags: , |

Waarom plantvoorbereiding van kardinale belang is

Ons bereik amptelik die tyd van die jaar wat boere hul grond gereed maak vir plant vir die opkomende seisoen. Vir optimale plantvoorbereiding word daar gefokus op twee hooffaktore, naamlik bemesting en goeie saadbedvoorbereiding, waarvan beide krities belangrik is in die praktyk. Die voordeel van ’n korrekte bemestingsprogram In[...]

By Artikel voorsien|2nd September 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Yara bied voortreflike fosfaataanvulling vir optimale produksie en reproduksie

Die meeste gebiede in Suid-Afrika is arm aan fosfaat en ten einde aan die hoë fosfaatbehoeftes van teelkoeie en groeiende kalwers te voldoen, moet somerweiding met hoëgehalte-fosfaat aangevul word. Die fosfaatbehoefte van ’n dier word grootliks bepaal deur sy spesifieke produksiestatus. Hoe hoër die produksiepeil wat deur die produsent[...]

By Artikel voorsien|25th August 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

Voersorghum: Die regte kultivar vir die regte doeleindes

Wanneer reën oneweredig in die somer val en warm, droë tydperke langer voortduur, raak voervloeibeplanning al belangriker. Die uitdaging is nie net om genoeg voer te produseer nie, maar om die regte tipe voer op die regte tyd beskikbaar te hê. Voersorghum is ’n warmseisoengewas wat goed by hoë[...]

By Artikel voorsien|21st August 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , , , |
0
Go to Top