hommeltuie

Hommeltuie is van beduidende waarde vir Afrika-boere

Van sitrusboorde in die Wes-Kaap tot kleinskaalse mielielande verder noord, is hommeltuie vandag ’n noodsaaklike hulpmiddel. Maar waar vlieg hulle, wat doen hulle, en hoe vorm die unieke boerderyomstandighede op die vasteland die tegnologie om van hulp te wees in lande buite Suid-Afrika? Hommeltuie rus nie op hul louere[...]

By Martie Bester|15th September 2026|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |

Tegnuus: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld

Steyr toets waterstofbrandstof-konsep Die Oostenrykse trekkervervaardiger, Steyr, toets ՚n waterstofbrandstofselaangedrewe trekker gegrond op ՚n aangepaste weergawe van ՚n 4140 Expert CVT. Dit is ՚n gesamentlike projek tussen ingenieurs by die CNH-trekkeraanleg in St Valentin en die TU Universiteit in Wene. Die dieselblok in die FCtrac, soos dit genoem word,[...]

0
Go to Top