Afrika
Hommeltuie is van beduidende waarde vir Afrika-boere
Van sitrusboorde in die Wes-Kaap tot kleinskaalse mielielande verder noord, is hommeltuie vandag ’n noodsaaklike hulpmiddel. Maar waar vlieg hulle, wat doen hulle, en hoe vorm die unieke boerderyomstandighede op die vasteland die tegnologie om van hulp te wees in lande buite Suid-Afrika? Hommeltuie rus nie op hul louere[...]
Chanel Visser: Afrika se top mariene-veldwagter vereer
Chanel Visser van CapeNature in Plettenbergbaai is onlangs internasionaal deur die Veldwagtersvereniging van Afrika vereer as die beste mariene-veldwagter in Afrika. Dit is die eerste keer dat die kategorie bekendgestel is en Chanel is die enigste Suid-Afrikaner wat die toekenning van die beskermheer, Prins Albert II van Monaco, ontvang[...]
CNH: Markleiers vir stropers en trekkers in Afrika
CNH is bekend daarvoor dat hulle die boer se behoeftes ken en verstaan – en die sukses van die boer in al sy bedrywighede ten doel het. 2023 was ՚n uitdagende jaar vir die landboubedryf, maar CNH het uitgestyg deur hulleself as markleiers met betrekking tot trekker- en stroperverkope[...]
Wat sê kenners van … voedselsekerheid in Afrika?
Gaan ons en ons kinders nog kos hê om te eet? Dit is die vraag op almal se lippe. Kenners het hierdie vraag probeer beantwoord by die onlangse Global Trade Review (GTR) se Afrika-konferensie in Kaapstad. Sowat 500 mense het die konferensie bygewoon om te luister na besprekings oor[...]
Jasper: Die grootste sonplaas in SA
Die grootste sonplaas in die land en een van die grootstes in Afrika, is die Jasper-sonplaas net buite Postmasburg in die Noord-Kaap. Dit is deur SolarReserve, ’n wêreldwye ontwikkelaar van grootskaalse sonenergieprojekte, opgerig. Die naam, Jasper, is Engels vir jaspis, ’n soort klip wat algemeen in die Noord-Kaap voorkom[...]