CNH
CNH se Precision Sniper Training: Kennis wat presisietegnologie op die plaas laat werk
Presisieboerdery gaan vandag oor veel meer as net ’n GPS-stelsel in ’n trekker. Dit gaan oor die vermoë om masjiene, data, mense en besluite met mekaar te verbind. Om te verseker dat dié tegnologie nie net beskikbaar is nie, maar ook reg verstaan, verkoop en ondersteun word, het CNH[...]
Video: Megaboer van Noordwes wen groot met Egte CNH onderdele-kompetisie
Die wenner van die CNH "Wen 'n trekker-kompetisie" om egte CNH-onderdele te bevorder, Pierre Vercueil, het sy splinternuwe New Holland TT3.45-trekker ontvang. Vir elke R10 000 se egte CNH-onderdele wat jy gekoop het, het jy 'n inskrywing vir die kompetisie en 'n landbou.com-intekening van 12 maande ontvang. Elke maand[...]
Genuine CNH parts secure tractor for Northwest mega farmer
The long wait is over! The winner of the CNH “Win a tractor competition” to promote genuine CNH parts, Pierre Vercueil, received his brand-new New Holland TT3.45 tractor. For Pierre, the win came as a massive surprise, especially because he did not enter himself. The competition was simple: For[...]
CNH se Raven presisie stuursitsteme help jou akkuraat boer – NAMPO 2024
https://youtu.be/G765FAS4h2o Die tegnologies gevorderde Raven stuursisteem van CNH Midde Ooste en Afrika bied Isobus, vernaderlike koers en veelvuldige produkte alles in een wêreldklas sisteem. Besoekers aan die CASE IH stalletjie by NAMPO 2024 het onlangs die geleentheid gekry om die sisteem vir hulself van nader te bekyk. Met[...]
TEGNUUS: Die nuutste in landboutegnologie van regoor die wêreld
CNH brei netwerkverbinding uit met behulp van satelliete CNH en Intelsat, operateur van een van die wêreld se gevestigde geïntegreerde satelliet- en aardkommunikasienetwerke, sluit ՚n samewerkingsooreenkoms wat boere onbeperkte toegang tot die internet sal bied via ՚n satellietkommunikasiediens (SATCOM). Dit volg kort nadat John Deere sy samewerking met Starlink[...]