Video's

VIDEO: Vlakte Bonsmara Studiegroep 18de produksieveiling – Premiepryse vir gehalte diere

Ten spyte van die droogte, ekonomiese uitdagings en boere se geldsake wat onder druk is, het die Vlakte Bonsmara Studiegroep uitstekend presteer tydens hulle 18de produksieveiling met ‘n goeie omset en pryse wat vir die tye behaal is. Die gehalte van die diere wat aangebied is, was weer eens[...]

By Benine Ackermann|13th May 2024|Categories: Veilings, Video's|Tags: , |

Het jy Pioneer se agronomiedag naby Hoopstad besoek?

Hennie du Plooy, Areabestuurder vir Pioneer in die sentrale en noordelike Vrystaat en oostelike Noordwes Provinsie, gesels oor die agronomiedag wat naby Hoopstad aangebied is. Tydens hierdie geleentheid skyn landboukundiges 'n lig op die mielie-, sonneblom- en sojakultivars wat Pioneer kweek. Baie van die PowerCore-saadprodukte wat in die komende[...]

Maak JB Genetika nou deel van jou kudde met Johanri Dormers

Teeldiere met 'n balans tussen kondisie en vertoning — daarop kan jy staatmaak wanneer jy JB Genetika in jou kudde het. Op 3 Februarie 2023 by die Kroon Boma val die hammer op hierdie genetika vanuit die Johanri Dormers kudde. Die produksieveiling begin om 11:00 Op aanbod is: 30[...]

By Specialist Writer|23rd January 2024|Categories: Video's, Videos|Tags: , , , , |

Die 30ste Blouberg Aanteelveiling is hier!

Nuwe jaar, nuwe veilings en nuwe geleenthede. Dit is hoe Arthur Blofield, voorsitter van Blouberg Aanteelveiling die vooruitsigtinge vir 2024 sien. Die jaarlikse aanteelveiling bied weer top gehalte vroulike diere uit verskeie kuddes om 'n versameling gesonde Bonsmara en Bovelder beeste vir kopers te bied. Die veiling vind plaas[...]

AGT Foods se AgriCOTE-saadbedekking bespaar insetkoste vir boere en bevorder ‘n hoër opbrengs

Arno Gronum, saadbedekkingsbestuurder by AGT Foods Africa, verduidelik wat AgriCOTE is en hoe boere kan baat by die gebruik van die saadbedekking op hulle saad. AgriCOTE is 'n saadbedekking wat hoofsaaklik vir die saad van dekgewasse en grasse. “Ons het hierdie deklaag ontwikkel om die saad-tot-grond-kontak tydens plant vir[...]

By Specialist Writer|22nd January 2024|Categories: Video's, Videos|Tags: , , , , |
Go to Top