Sentinel A60-sweishelm
VIDEO: ESAB maak sweiswerk in die veld makliker vir boere
’n Gebreekte werktuig in die veld hoef nie noodwendig ’n lang stilstand te beteken nie. Met ESAB se kompakte en mobiele sweistoerusting kan boere herstelwerk aanpak waar dit nodig is. By NAMPO Kaap 2026 het Jaques Tredoux van ESAB gewys hoe die maatskappy se kleiner sweismasjiene, waaronder die gewilde[...]