Veilings
Puik pryse en uitstekende resultate by Soutpansberg Bonsmara se 2026-produksieveiling
Soutpansberg Bonsmaras se genetika het weereens bewys dat dit van uitstekende gehalte is tydens hul jaarlikse produksieveiling, wat op 9 Oktober 2026 op die plaas De Ruigte in Vivo plaasgevind het. Die veiling is ook aanlyn in samewerking met Meerkat aangebied. Vanjaar se uitslae was ’n duidelike verbetering op[...]
Uitstekende Brahman-genetika op Au Albidus en Gasverkopers se 9de produksieveiling te koop
Au Albidus, ’n vooraanstaande Brahmanstoet, het ’n groot passie vir uitnemendheid in veeteel, daarom spesialiseer hulle in beide stoet- en kommersiële Brahmane en lewer hulle diere wat bekend is vir hul uitstekende genetika, gehardheid en produktiwiteit. Moenie Au Albidus en Gasverkopers se 9de Produksieveiling op 24 Oktober 2026 om[...]
VAT 5 Dormergroep-produksieveiling behaal 100% verkope
Die VAT 5 Dormergroep-produksieveiling, wat op 26 September 2026 by die Parys Afridome aangebied is, het met 100% verkope afgesluit. Die dag het sterk belangstelling in die Dormer-genetika op aanbod gelok, met kopers, telers en ander lede van die landbougemeenskap wat die veiling ondersteun het. Een van die groot[...]
Meningsartikel: Pryse van diere op veilings: Is dit goed vir die ras?
By ProagriMedia verwelkom ons altyd ons lesers se opinies en insette. Dit is immers ons lesers wat die toekoms van landbou bepaal. Nicole Viljoen het onlangs haar opinie gelug oor die pryse van diere op veilings. Hier is wat sy te sê het: Daar was ’n tyd toe ’n[...]
Rekordram net die begin van Hatari Platinum Dormveiling se suksesvolle naweek
Die Hatari Farming Platinum-veiling, wat op 19 September op die plaas Content in Bainsvlei plaasgevind het, het Hatari-geskiedenis gemaak. Op die veiling is die Dormer-ram ‘Tokkelos’ vir R520 000 verkoop – ’n rasrekord! Die Dormer-ram was lot 3, DZ 23-0153, van 2 Steyns Boerdery, wat in Venterstad geleë is, en[...]