Au Albidus

Au Albidus se 9de produksieveiling was kookwarm

Die Au Albidus-groep het op 24 Oktober 2026 sy negende produksieveiling met groot sukses by die Warmbad Veemark aangebied. Die groep se passie vir uitnemende Brahmane was duidelik sigbaar in die stoet- en kommersiële diere wat Au Albidus na die veiling gebring het. Die groep se diere is bekend[...]

By Natasha Pretorius|6th November 2026|Categories: Veilings|Tags: , , , |

Uitstekende Brahman-genetika op Au Albidus en Gasverkopers se 9de produksieveiling te koop

Au Albidus, ’n vooraanstaande Brahmanstoet, het ’n groot passie vir uitnemendheid in veeteel, daarom spesialiseer hulle in beide stoet- en kommersiële Brahmane en lewer hulle diere wat bekend is vir hul uitstekende genetika, gehardheid en produktiwiteit. Moenie Au Albidus en Gasverkopers se 9de Produksieveiling op 24 Oktober 2026 om[...]

By Benine Ackermann|8th October 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild, Veilings|Tags: , , , |
0
Go to Top