veiling
VIDEO: Vat 5 Dormerveiling – 26 September 2026: Op aanbod
Vat 5 Dormergroep se veiling is om die draai en beloof om die beste genetika vir boere te bied. Die Vat 5-groep nooi almal uit om die dag saam met hulle deur te bring en top genetika te bekom. Sien jou 26 September 2026! Loer solank watter diere jy[...]
Hoëgehalte Bonsmaras behaal uitstekende pryse op Sernick-produksieveiling
Sernick Bonsmara se 48ste produksieveiling was weereens ’n hoogtepunt vir Bonsmara-telers op soek na uitsonderlike diere. Dié opwindende geleentheid het op Vrydag 4 September by Sernick, Liebenbergstroom (Edenville/Edenvale) in die Vrystaat plaasgevind. Sernick is veral trots daarop dat daar ’n nalatenskap agter elke dier op die veiling lê: ’n[...]
Opwindende ontwikkelinge by opkomende Hatari Platinum Dormerveiling
Hatari Dormers is reeds jare lank ’n uitsonderlike naam wat betref genetika en gehalte in Dormer-kringe. By verlede jaar se Hatari Platinum Dormerveiling is een van die gehalteramme teen ’n allemintige R400 000 van die hand gesit. Dié opwindende veiling is weer om die draai, maar hierdie jaar doen[...]
Topgenetika en gehardheid laat Senepol-nasionale veiling floreer
Die Senepol-beesras het weereens sy staal gewys as een van die mees praktiese, winsgewende en aanpasbare vleisrasse in die Suid-Afrikaanse veebedryf. Talle voornemende en gevestigde boere het op 22 Augustus by Airborne (Emoya) in Bloemfontein byeengekom vir die jaarlikse Senepol- nasionale en aanteelveiling, waar uitsonderlike genetika ten toon gestel[...]
Sernick Bonsmara bring gehalte diere na 48ste produksieveiling
Die tyd raak min, so dagboek nou reeds 4 September om nie Sernick Bonsmara se 48ste produksieveiling mis te loop nie. Die Sernick Bonsmara-veiling is elke jaar ’n hoogtepunt vir Bonsmara-telers, en hierdie jaar beloof om geensins anders te wees nie. Vir Sernick Bonsmara gaan hierdie veiling oor meer[...]