Sernick-produksieveiling
Hoëgehalte Bonsmaras behaal uitstekende pryse op Sernick-produksieveiling
Sernick Bonsmara se 48ste produksieveiling was weereens ’n hoogtepunt vir Bonsmara-telers op soek na uitsonderlike diere. Dié opwindende geleentheid het op Vrydag 4 September by Sernick, Liebenbergstroom (Edenville/Edenvale) in die Vrystaat plaasgevind. Sernick is veral trots daarop dat daar ’n nalatenskap agter elke dier op die veiling lê: ’n[...]