AFRIKA SE VOORSTE

Landbou Media
Strateë

Landbou Media
Strateë

Strategie - Inhoud - Verspreiding - Navrae generering - Resultate

Icon 3

42 MILJOEN

Mense word maandeliks bereik deur ons sosiale media platforms.

Icon 2

29 AFRIKA-LANDE

Aantal lande wat ons aktief teiken elke maand.

Icon 3

3 MILJOEN

Gemiddelde videokyke wat ons elke maand genereer.

TERUGVOER VAN

ONS KLIENTE

Quotes
Quotes

TERUGVOER VAN

ONS KLIENTE

Quotes

VOLLEDIGE

OPLOSSINGS

Icon 3

IDENTIFISEER

Ons leer ken jou besigheid - wat jy bied, watter waarde jy verskaf, wat jou unieke verkoopvoorstelle is, wie jou teikenmark is, en wat jou vereistes en behoeftes is.

Icon 3

STRATEGIE

Met 27 jaar se ondervinding en 'n span kundiges, met in diepte kennis van die bedryf, beplan ons 'n bemarkingsveldtog vir jou, gebaseer op jou doelwitte en jou teikengehoor.

Icon 3

ONTWIKKEL

Ons bekwame span bekroonde videograwe, kreatiewe- en redaksionele span skep en ontwikkel al die multi-media inhoud wat gebruik sal word in jou strategiese bemarkingsveldtogte.

Icon 3

DISTRIBUSIE

Ons versprei jou inhoud regoor ons groot netwerk van platforms en gebruik gevorderde strategieë en selfs kunsmatige intelligensie om jou ideale teikengehoor te teiken regoor Afrika.

Icon 3

VERSLAGGEWING

Na afloop van elke veldtog, genereer ons 'n verslag oor die veldtog se prestasie, resultate en sukses. Die data sluit die hoeveelheid mense in wat jou inhoud gesien het en hoeveel mense dit bereik het.

Icon 3

VERFYN

Verslae, data en terugvoer word gebruik om jou bemarkingstrategie te verfyn om toekomstige veldtogte se sukses te verhoog. Veranderinge word gemaak en geïmplementeer om die beste resultate volgens jou behoeftes te verseker.

WEG MET DIE OU MANIER VAN TRADISIONELE BEMARKING

Ons gebruik gevorderde tegnologie, strategieë en ons wye reeks platforms om jou ideale kliënt direk te bereik

ONS SPAN

KUNDIGES

Op enige gegewe oomblik is daar minstens 16 verskillende kundiges in ons span wat hard werk om die sukses van jou bemarkingsveldtog te verseker.

AGRI4ALL-SPAN

Jy hoef nooit 'n vinger te lig om jou produkte en dienste aanlyn te bemark nie. Ons vriendelike Agri4all-span, doen dit alles en meer vir jou! Al wat jy moet doen is die navrae wat aangestuur word behartig.

VIDEO-SPAN

Ons bekwame en bekroonde span videograwe en videoredigeerders is slaggereed om jou storie op kamera vas te vang, en perfek volgens jou behoeftes saam te stel. Toegerus met die nuutste kamera tegnologie en 'n HD-hommeltuig, verseker ons dat jou storie en bemarkingsvideo die kollig sal vang!

SOSIALE MEDIA-SPAN

Bereik elke keer die ideale teikengehoor met ons strategiese sosiale media-span. Met gevorderde kennis en vaardighede sal hulle jou sosiale media-veldtogte skep, skeduleer en optimaliseer om die beste moontlike resultate te kry.

KREATIEWE-SPAN

'n Dinamiese kreatiewe-span is tot jou beskikking om treffende ontwerpe en advertensies vir jou veldtogte te skep. Met uitgebreide multi-media-ervaring kan hulle help met enige ontwerpvereistes.

ONDERSTEUNINGS
NETWERK

Ons toegewyde span sleutelrekeningbestuurders is daar om jou behoeftes en tevredenheid elke stap van die pad te verseker. Ondersteun deur 'n span kundige administrateurs, is hulle altyd daar om te help.

SPESIALISSKRYWERS

Al jou artikels en skryfstukke word noukeurig geskep en geskryf deur 'n span uitgesproke joernaliste en bekwame kopieskrywers om die akkuraatheid en duidelikheid van jou boodskap te verseker, en jou storie te vertel, wat woord-vir-woord gekontroleer en geredigeer word deur 'n span redakteurs en taalversorgers.

SPESIALIS SKRYWERS

Op enige gegewe oomblik is daar minstens
16 verskillende kundiges in ons span wat hard werk om die sukses van jou bemarkingsveldtog te verseker.

ONS KLIËNTE

KOM IN KONTAK

MET ONS

Kontak ons span om die beste bemarkingsoplossing vir jou te vind.

NUUSBRIEF

Teken in vir ons nuusbrief om op hoogte te bly van die nuutste in die landboubedryf.

Copyright 2024 ProAgri Media - All rights reserved.