Artikels
Gebruik EasyWean® NeusRinge® vir vanjaar se kalf- en speenseisoen
Suid-Afrika se kalfseisoen is om die draai. Vanaf November is boere druk besig om koeie vir die seisoen voor te berei. Maar wat gemaak wanneer die velde vol kalwers is? Boere kan nie die seisoen ingaan sonder om voldoende voor te berei nie. Die korrekte hulpmiddels om gesonde kalwers[...]
Water Bladders beperk waterverdamping tot die minimum
Boere regoor Afrika staan voor dieselfde uitdaging: om water doeltreffend te berg en verdampingsverliese te beperk. ’n Bergingsoplossing wat water teen die uitwerking van hitte, sonlig en die atmosfeer beskerm, is egter makliker gesê as gedaan. Die ideale oplossing is ’n verseëlde waterbergingstelsel wat verdamping tot die minimum beperk,[...]
Maak seker jy het die regte toerusting dié teelseisoen
Die seisoen het gedraai, die reën het aangebreek en die lande is gereed vir ’n nuwe begin. Dit is nou tyd vir elke beesboer om die jaarlikse teelseisoen so doeltreffend as moontlik aan te pak. Daarom is dit ’n goeie tyd om met Four Lakes in verbinding te tree[...]
BEK in Namibië
Die situasie, die impak op Suid-Afrika en samesprekings tussen die twee lande. Die Namibiese situasie Namibië het op 23 September 2026 verklaar dat vee positief getoets het vir bek-en-klouseer (BEK) in die Karas-streek (suide van die land). Alle invoere, uitvoere en bewegings van gesplete hoefdiere en hulle rouprodukte is[...]
Puik pryse en uitstekende resultate by Soutpansberg Bonsmara se 2026-produksieveiling
Soutpansberg Bonsmaras se genetika het weereens bewys dat dit van uitstekende gehalte is tydens hul jaarlikse produksieveiling, wat op 9 Oktober 2026 op die plaas De Ruigte in Vivo plaasgevind het. Die veiling is ook aanlyn in samewerking met Meerkat aangebied. Vanjaar se uitslae was ’n duidelike verbetering op[...]