Boran-stoet

Janvos Landgoed span presisie, diversifikasie en samewerking in vir uitsonderlike sukses

Van ’n hoogs gemeganiseerde melkery en ’n gevestigde Boran-stoet tot graanproduksie en uitvoergehalte-appels: Jan Grey se boerdery naby Davel in Mpumalanga wys hoe diversifikasie en presisiebestuur ’n landbouonderneming meer veerkragtig en winsgewend kan maak. Jan Grey, ’n vierdegeslagboer en die Landbouskrywers van Suid-Afrika se 2025 Boer van die Jaar,[...]

By Martie Bester|23rd November 2026|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , , |
0
Go to Top