Nuus

NAMPO Kaap 2026 wys weereens sy uitnemendheid wat betref landbou-ontwikkeling

NAMPO Kaap, wat weer vanjaar by Bredasdorp Park aangebied is, is ook een vir die rekordboeke! Die klein Kaapse dorpie verwelkom reeds vir die sewende jaar boere, besoekers, die bedryf en ander plaasnuuskieriges van regoor die land. Almal is deur groot voertuie, koel weer en ’n magdom koffie-opsies begroet.[...]

Koring by ’n kruispad: Voedselveiligheid begin by ’n lewensvatbare plaaslike produsent

Suid-Afrika se koringbedryf staan by ’n kruispad - en wat vandag op die plaas gebeur, raak uiteindelik byna elke huishouding in die land. Dit was die kernboodskap uit vandag se Agri in Gesprek: Wintergrane - Koring by ‘n Kruispad by NAMPO Kaap, waar produsente, ekonome en rolspelers uit die[...]

By Artikel voorsien|10th September 2026|Categories: Nuus|Tags: , |

Beskerming vir potensiële mielieopbrengs bring meer as siektebeheer

Vir mielieprodusente word die waarde van ’n swamdoderprogram dikwels aan siektebeheer gemeet. Maar wat ná siektebeheer in die gewas gebeur, kan net so belangrik wees. ’n Onlangse mielieproef in die oostelike Hoëveld, uitgevoer deur die gewasspesialis Francois Kruger van Agrocentre saam met Eduan Theron, Syngenta se veldgewasbestuurder, het getoon[...]

By Artikel voorsien|9th September 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

Trekkerverkope daal met 7%

Trekkerverkope van 606 eenhede in Augustus in Suidelike Afrika is 13% minder as die 700 eenhede wat verlede Augustus verkoop is.  Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ongeveer 7% minder as verlede jaar.  Vier stropers is in Augustus verkoop, een minder as die vyf eenhede wat verlede[...]

By Benine Ackermann|9th September 2026|Categories: Nuus|

Besproei vir groei: Reinke SA en vennote skep geleentheid vir skole om in landbou te groei

Reinke SA, in samewerking met ’n groep strategiese landbouvennote, het die Besproei vir Groei Landbouprojek vir Skole van stapel gestuur. Hierdie is ’n inisiatief wat daarop gemik is om jongmense se belangstelling in landbou te stimuleer en praktiese geleenthede vir landbou-onderrig en -ontwikkeling by skole te skep. Die kompetisie[...]

By Artikel voorsien|2nd September 2026|Categories: Gewasproduksie, Nuus|Tags: , |
1
Go to Top