somergewasse
Grootste mielie-oes op rekord nog!
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 17,523 milj. ton gestel, wat 0,70% of 121 000 ton meer is as die vorige skatting van 17,402 milj. ton. Dit is die grootste mielie-oes op rekord. Die verwagte gemiddelde opbrengs is 6,43 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 4,77% of[...]
Die geskatte mielie-oes is die grootste nog op rekord
Somergewasse – 2026 Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 17,402 milj. ton gestel, wat 0,23% of 39 200 ton meer is as die vorige skatting van 17,363 milj. ton. Dit is die grootste mielie-oes op rekord. Die verwagte gemiddelde opbrengs is 6,39 t/ha. Die[...]
Die geskatte mielie-oes is 13,30% meer as die 2024-oes
Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,559 milj. ton gestel, wat 4,65% of 647 450 ton meer is as die vorige skatting van 13,911 milj. ton. Die oppervlakteskatting vir totale mielies is 2,597 milj. ha terwyl die verwagte opbrengs 5,61 t/ha is. Die geskatte[...]
Geskatte mielie-oes is 18,85% minder as in 2023
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,333 milj. ton gestel, wat 0,53% of 71 250 ton minder is as die vorige skatting van 13,405 milj. ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 5,06 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 18,85% of 3,097 milj. ton minder as die[...]
Produksieskatting vir somergewasse: Geskatte mielie-oes 19,32% kleiner
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,256 miljoen ton gestel, wat 7,69% of 1,104 miljoen ton minder is as die vorige skatting van 14,359 miljoen ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 5,03 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 19,32% of 3,174 miljoen ton minder as die[...]