sojabone
Elim BRANDT-reeks: ’n Slim voedingsbenadering wat opbrengs laat groei
In ’n landbou-omgewing waar geen seisoen dieselfde is nie, raak dit al hoe belangriker vir boere om oplossings te gebruik wat nie net betroubaar is nie, maar ook aanpas by veranderende toestande. Vir boere soos Erasmus van Schalkwyk, wat al 26 jaar voltyds op die plaas Eendoring in Kroonstad[...]
2024/25 was ‘n harde leermeester vir gewasse
Die 2024/25 somerrygewasseisoen was vol verrassings. Daar was beide te veel en te min reën. Siektes en insekte wat gewoonlik mielies en sojabone met rus laat, het produsente hoofbrekens besorg. En selfs nou, hier aan die einde van die produksiesiklus, sit stropers en tapkarre in nat en modderige lande[...]
Die geskatte mielie-oes is 13,30% meer as die 2024-oes
Kommersiële mielies: Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 14,559 milj. ton gestel, wat 4,65% of 647 450 ton meer is as die vorige skatting van 13,911 milj. ton. Die oppervlakteskatting vir totale mielies is 2,597 milj. ha terwyl die verwagte opbrengs 5,61 t/ha is. Die geskatte[...]
Geskatte mielie-oes is 18,41% minder as die 2023-oes
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,405 miljoen ton gestel, wat 0,71% of 94 750 ton meer is as die vorige skatting van 13,310 miljoen ton. Die verwagte opbrengs van mielies is 5,08 t/ha. Die geskatte mielie-oes is 18,41% of 3,025 miljoen ton minder as die[...]
Sojaboon groeistadiums saam met Pioneer
De Bruyn Myburg, Pioneer Lanboukundige, wys die vegatatiewe stadiums van sojabone uit. Elke boon moet met 50% massa toeneem voordat dit ontkiem. Na ontkieming verskyn twee saadlobbe bo die grond en begin fotosinteer. Die blare verskyn in pare en elke omvoude paar staan bekend as 'n vegatatiewe stadium. https://www.youtube.com/watch?v=7OR_2JaHhIw[...]