presisieboerdery

PTx: Die nuwe naam in presisieboerdery wat boere bemagtig

Die wêreld van presisieboerdery ontwikkel vinnig, en AGCO is aan die voorpunt met hulle nuwe tegnologievaandel: PTx – oftewel “Precision Technology Exponential”. Maar wat beteken dit vir die Suid-Afrikaanse boer? Emile Renke van AGCO het by NAMPO verduidelik wat PTx behels, hoe dit werk en hoe dit boerdery slimmer,[...]

By Bianca Henning|4th June 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

SGS Precision Gateway en NviroCrop gee die goue standaard vir volhoubare landbou in Suider-Afrika

In die voortdurend ontwikkelende wêreld van landbou het presisieboerdery 'n noodsaaklike praktyk geword vir boere wat produktiwiteit wil balanseer met verantwoordelike omgewingsbestuur. Een van die belangrikste hulpmiddels in hierdie oorgang is SGS Precision Gateway – ’n kragtige digitale platform wat grondwetenskap, afstandswaarneming en agronomiese intelligensie kombineer om boere van[...]

By Jaco Cilliers|23rd April 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |

AGT Foods se AgriCOTE-saadbedekking bespaar insetkoste vir boere en bevorder ‘n hoër opbrengs

AGT Foods Africa verduidelik wat AgriCOTE is en hoe boere kan baat by die gebruik van die saadbedekking op hulle saad. AgriCOTE is 'n saadbedekking wat hoofsaaklik vir die saad van dekgewasse en grasse. Die saadbedekking is spesifiek ontwerp vir dekgewasse en bevat inokulante, kunsmis en voedingstowwe  om dit[...]

By Specialist Writer|22nd January 2024|Categories: Video's, Videos|Tags: , , , , |

Valtrac spog met die nuwe Jumil Global Max

Presisieboerdery verg dat die boer elke deel van sy boerdery produktief moet maak. Elke onnodige uitgawe moet gesny word, elke werktuig moet optimaal en doeltreffend benut word en nuwe toerusting wat aangeskaf word moet die boerdery verbeter. Dit is ՚n uitdaging, maar dit word aansienlik makliker gemaak wanneer jou[...]

By Specialist Writer|18th October 2023|Categories: Videos|Tags: , , |
0
Go to Top