SGS
VIDEO: SGS by NAMPO 2026 | Presisieboerdery begin by data
Presisieboerdery begin met die regte data. By NAMPO het ons met die span van SGS gesels oor hoe hulle onafhanklike landboukundige dienste aan boere bied om beter, meer ingeligte besluite te neem. Van grondklassifikasie en analises tot nuwe tegnologie en presisieboerdery-oplossings. SGS fokus daarop om produsente te help om[...]
VIDEO – SGS: Are you ready for NAMPO 2026
Wanneer 'n boer 'n behoefte het aan 'n in-diepte grondkaart is SGS Nvirocrop se meganiese boor hulle antwoord. Die kaart word gebruik om kunsmis se plantestand te bepaal. Dit is 'n proses wat veronderstel is om eenmalig gedoen te word. Die diepte wat hulle met die boor gaan is[...]