kunsmis

Rula Agri se nuwe Striptill-kombinasie bring presisie, aanpasbaarheid en doeltreffendheid na bewaringsboerdery

Bewaringsboerdery vra deesdae meer as net die regte implement, dit verg slim oplossings wat boere help om tyd, insetkoste en arbeid optimaal te benut. By vanjaar se Val Boeredag het Rula Agri weereens gewys waarom hulle bekend staan as ’n vervaardiger wat luister na Suid-Afrikaanse boere se behoeftes deur[...]

By Bianca Pretorius|16th July 2026|Categories: Articles, Mechanisation|Tags: , , , , , , |

VIDEO: Elim BRANDT maak ‘n verskil in Kroonstad

Vir boere soos Erasmus van Schalkwyk, wat al 26 jaar voltyds op die plaas Eendoring in Kroonstad boer, is dit presies waar die Elim BRANDT-produktereeks ’n verskil maak. Erasmus, wat mielies en veral sojabone verbou, beskryf boerdery as ’n voortdurende proses van aanpassing. “Elke jaar bring nuwe uitdagings. Jy[...]

By Spesialisskrywer|26th May 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

VIDEO: Elim en Brandt is deel van Elandsvallei Sitrus

By Elandsvallei Sitrus in die Ohrigstad-omgewing, het Ian Otto, die plaasbestuurder, saam met sy span ’n unieke uitdaging aangepak. Die plaasgedeelte wat aan wild toegewy word, is in die berge en het volop water – en daarom het hulle ’n opwindende nuwe projek begin met die aanplanting van naartjiebome.[...]

By Spesialisskrywer|22nd May 2026|Categories: Gewasproduksie Videos, Video's, Videos|Tags: , , |

Resultate wat jy kan sien met Elim en BRANDT se produkte

By Elandsvallei Sitrus in die Ohrigstad-omgewing, het Ian Otto, die plaasbestuurder, saam met sy span ’n unieke uitdaging aangepak. Die plaasgedeelte wat aan wild toegewy word, is in die berge en het volop water – en daarom het hulle ’n opwindende nuwe projek begin met die aanplanting van naartjiebome.[...]

By Natasha Pretorius|7th May 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Kunsmis|Tags: , , |

AMT se kunsmis markverslag – 18 Mei 2026

  Stikstof Nitraat Fosfaat Kalium Swael Kunsmis UREAG CAN MAP KCL   Prys R12 049.50   R15041.10 R6771.15 R4,960.07   Daal Stabiel tot effens ferm Opwaarts Opwaarts Opwaarts Drywers Midde-Ooste en Suidoos-Asië pryse het teruggesak na ongeveer R11 634/ton hawe-prys vlak nadat dit onlangs naby R13 296/ton was. Europa[...]

By Spesialisskrywer|22nd April 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top