Kunsmis

Resultate wat jy kan sien met Elim en BRANDT se produkte

By Elandsvallei Sitrus in die Ohrigstad-omgewing, het Ian Otto, die plaasbestuurder, saam met sy span ’n unieke uitdaging aangepak. Die plaasgedeelte wat aan wild toegewy word, is in die berge en het volop water – en daarom het hulle ’n opwindende nuwe projek begin met die aanplanting van naartjiebome.[...]

By Natasha Pretorius|7th May 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Kunsmis|Tags: , , |

Berging wat so hard werk soos die land: Heroorweeg landbouspasie

Van kunsmis en voer tot onderdele en geoeste produkte – die uitdaging is nie meer net berging nie. Dit strek ook tot gestruktureerde, toeganklike en skaalbare berging. Landbou was nog altyd ’n bedryf wat deur veerkragtigheid, presisie en tydsberekening gedefinieer word. Maar namate moderne boerdery ontwikkel, verander die operasionele[...]

By Artikel voorsien|14th April 2026|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Kunsmis|Tags: , , , , |

Talborne Organics vier 25 jaar van gesonde grond: ‘n Pionier in organiese bemesting en grondgesondheid

Talborne Organics, 'n trotse familie-onderneming, het sedert die vroeë 2000’s, met die bekendstelling van die gesertifiseerde VITA® organiese bemestingsreeks in Maart 2000, ’n leidende rol vervul in die bevordering van gesonde grond, gesonde plante en gesonde mense. Hulle filosofie lui Healthy Soil = Healthy Plants = Healthy People, en[...]

By Jaco Cilliers|11th August 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Kunsmis|Tags: , , |

YARA: Die PROfessionele keuse – KimtraPro 20

‘n Klaargemengde fosfaat, sout, spoormineraal en proteïenaanvulling vir herkouers. Die fosfaatbron in KimtraPro 20 is Yara Animal Nutrition se Kynofos 21, ‘n hoë kwaliteit MDCP. Verryk met die belangrikste spoorminerale. Bevat proteïen om groei en produksie van rumenmikrobes te stimuleer vir optimale vertering van gras. Bevat hoogs biobeskikbare magnesium[...]

By Specialist Writer|9th February 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Kunsmis|Tags: , , |

Waarom dra my pekanneute nie elke jaar nie?

Pekanneute se alternerende drag kan produsente moedeloos maak opsoek na oplossings. Die eienskap veroorsaak dat die oes een jaar op standaard is, en die daaropvolgende jaar heelwat minder is.  Die verskynsel vind nie net alternerend plaas oor verskillende boorde nie, maar vind gewoonlik oor ‘n hele gebied in ‘n[...]

By Specialist Writer|19th September 2023|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Kunsmis|Tags: , |
0
Go to Top