organiese bemesting
Talborne Organics vier 25 jaar van gesonde grond: ‘n Pionier in organiese bemesting en grondgesondheid
Talborne Organics, 'n trotse familie-onderneming, het sedert die vroeë 2000’s, met die bekendstelling van die gesertifiseerde VITA® organiese bemestingsreeks in Maart 2000, ’n leidende rol vervul in die bevordering van gesonde grond, gesonde plante en gesonde mense. Hulle filosofie lui Healthy Soil = Healthy Plants = Healthy People, en[...]