grondgesondheid
Grondgesondheid – bepalend vir die toekoms van lewe?
Deur dr Louis de Lange, ABC Laboratorium: Grondgesondheid en biomassa-energie Gesondheid is die ideaal van alle vorms van lewe. Die bestaan van mens, dier en plant word daardeur bepaal. Die mens is in die unieke posisie om gesondheid en dus die gehalte van alle vorms van lewe te verbeter.[...]