grondontleding

Gesonde grond, sterker oeste

Die gehalte van ’n boer se landbougrond is van deurslaggewende belang wat betref opbrengs. Die balans tussen grondorganismes en chemiese elemente bepaal grootliks hoe gesond ’n oes sal wees. Wanneer die chemiese samestelling van die grond nie gebalanseerd is nie, sukkel plantwortels om te ontwikkel, en wanneer die biologiese[...]

0
Go to Top