Hulpbronbestuur
Water Bladders beperk waterverdamping tot die minimum
Boere regoor Afrika staan voor dieselfde uitdaging: om water doeltreffend te berg en verdampingsverliese te beperk. ’n Bergingsoplossing wat water teen die uitwerking van hitte, sonlig en die atmosfeer beskerm, is egter makliker gesê as gedaan. Die ideale oplossing is ’n verseëlde waterbergingstelsel wat verdamping tot die minimum beperk,[...]
Jou hond se lyftaal van kop tot stert: So maak jy hond haaraf
Met ’n paar handige sleutelaanduiders, kan jy die raaiwerk van wat jou hond of enige ander hond vir jou met hul lyftaal probeer sê, uitsluit. Soos met mense se lyftaal, gaan diere se lyftaal ook nooit net oor een enkele visuele teken nie, maar oor ’n kombinasie van tekens[...]
Hoe Afrika-boere op hommeltuigtegnologie reageer
Ken Treloar, ’n wêreldkenner op die gebied waar plantwetenskap, plaasbestuur en tegnologie oorvleuel, het verlede maand vertel van watter beduidende waarde hommeltuie veral in Afrika-lande buite Suid-Afrika is. Hier volg deel 2 van die artikel. Wanneer hommeltuigtegnologie sy opwagting maak Skeptisisme, nuuskierigheid en dan vertroue, dit is gewoonlik die[...]
Biobrandstof bied ’n groeigeleentheid vir Suid-Afrika se landbou- en energiebedryf
Biobrandstof is nie ’n vreemde begrip vir enigiemand wat op hoogte bly van wêreldgebeure nie. Dit is brandstof wat uit verskillende bronne vervaardig word met slegs een doel: om skoner te brand en minder afhanklik van ruolie te wees. Suid-Afrika is in ’n unieke situasie: die land raak al[...]
Volg hierdie nuttige kontrolelys voordat jy ’n hommeltuig op jou plaas inspan
Hommeltuie is besonder interessante toestelle. Baie mense het al gesien dat hierdie klein vlieënde toestelle gebruik kan word vir die neem van uitstekende video’s en foto’s. Hommeltuie neem alles van rugbyvelde tot seeduine af. Vir ’n boer beteken ’n hommeltuig egter baie meer as dit. Hommeltuie wat oor landerye[...]