hommeltuigtegnologie
Hoe Afrika-boere op hommeltuigtegnologie reageer
Ken Treloar, ’n wêreldkenner op die gebied waar plantwetenskap, plaasbestuur en tegnologie oorvleuel, het verlede maand vertel van watter beduidende waarde hommeltuie veral in Afrika-lande buite Suid-Afrika is. Hier volg deel 2 van die artikel. Wanneer hommeltuigtegnologie sy opwagting maak Skeptisisme, nuuskierigheid en dan vertroue, dit is gewoonlik die[...]
Die voordele van die gebruik van hommeltuigtegnologie op plase
“Die grootste voordeel wat boere wat tegnologie, en spesifiek hommeltuie, gebruik bo boere het wat nog nie tegnologie inspan nie, is nie noodwendig die hommeltuig self nie,” sê Ken Treloar, ’n wêreldwye kenner op die gebied waar plantwetenskap, plaasbestuur en tegnologie oorvleuel. “Dit gaan oor die vermoë om meer[...]