Martie Bester
Hoe Afrika-boere op hommeltuigtegnologie reageer
Ken Treloar, ’n wêreldkenner op die gebied waar plantwetenskap, plaasbestuur en tegnologie oorvleuel, het verlede maand vertel van watter beduidende waarde hommeltuie veral in Afrika-lande buite Suid-Afrika is. Hier volg deel 2 van die artikel. Wanneer hommeltuigtegnologie sy opwagting maak Skeptisisme, nuuskierigheid en dan vertroue, dit is gewoonlik die[...]
Gasvryheid, insiggewende gesprekke, jongboer-innovasie en hope pret lê voor by die Saai Karoo Landboufees in Laingsburg
Die immergewilde Saai Karoo Landboufees word hierdie jaar vir die vyfde keer op 30 en 31 Oktober op die Laingsburg Sportgronde aangebied en die geleentheid spog weereens met ’n uiteenlopende program wat in elkeen se smaak sal val. Hierdie geleentheid lok boere, gemeenskappe en die jeug vir twee dae[...]
World-class Veterinary Academic Hospital at the University of Namibia is completing its final phase
The University of Namibia’s (UNAM) Veterinary Academic Hospital (VAH) represents the transition from Namibia largely relying on established government and private veterinary services to training veterinarians locally and providing a dedicated university-based clinical teaching facility. “The VAH was established in terms of the Veterinary and Veterinary Paraprofessions Act of[...]
Hommeltuie is van beduidende waarde vir Afrika-boere
Van sitrusboorde in die Wes-Kaap tot kleinskaalse mielielande verder noord, is hommeltuie vandag ’n noodsaaklike hulpmiddel. Maar waar vlieg hulle, wat doen hulle, en hoe vorm die unieke boerderyomstandighede op die vasteland die tegnologie om van hulp te wees in lande buite Suid-Afrika? Hommeltuie rus nie op hul louere[...]
Cheetah Conservation Botswana baan die weg vir vreedsame bestaan tussen veeboere en uiters bedreigde jagluiperds
Vir Cheetah Conservation Botswana (CCB) begin die beskerming van die jagluiperd nie binne ’n omheinde reservaat nie, maar op die plase waar mense en roofdiere dieselfde landskap deel. Hierdie merkwaardige organisasie beywer hom vir die bewaring van Botswana se jagluiperdbevolking deur wetenskaplike navorsing, gemeenskapsbetrokkenheid en omgewingsopvoeding. Deur nou saam[...]