jagluiperds

Cheetah Conservation Botswana baan die weg vir vreedsame bestaan tussen veeboere en uiters bedreigde jagluiperds: deel 2

“Roofdiere is onlosmaaklik deel van die ekosisteem.” Vir Cheetah Conservation Botswana (CCB) begin die beskerming van die jagluiperd nie binne ’n omheinde reservaat nie, maar op die plase waar mense en roofdiere dieselfde landskap deel. Botswana se jagluiperds kan nie bloot tot beskermde gebiede beperk word nie, omdat soveel[...]

By Martie Bester|9th October 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
0
Go to Top