The Apiary Project
The Apiary Project help om die samelewing in balans te bring
Om te boer, behels veel meer as om net saad te saai of diere te voed. Dit vereis dat ’n boer die balans tussen die natuur en die mens verstaan. Een van die belangrikste verhoudings om te begryp, is dié tussen bye en die wêreld waarin ons leef. The[...]