gemeenskapsontwikkeling
Hoe byeboerdery ondersteun word deur meer as een vennootskap
’n Suksesvolle byeboerderyprojek verg meer as net byekorwe en bye – sukses in hierdie soort onderneming hang ook af van samewerking tussen mense, organisasies en maatskappye wat nie net die eerste insette moontlik maak nie, maar ook help om die projek op lang termyn te ondersteun. The Apiary Project[...]
The Apiary Project help om die samelewing in balans te bring
Om te boer, behels veel meer as om net saad te saai of diere te voed. Dit vereis dat ’n boer die balans tussen die natuur en die mens verstaan. Een van die belangrikste verhoudings om te begryp, is dié tussen bye en die wêreld waarin ons leef. The[...]