Water
Irrigation Unlimited se Ocmis bring lewe na die grond in Paulpieterburg
Toe Dietmar Niebuhr besluit om terug te trek na sy familieplaas het hy besluit dat hy vir sy seuns 'n nalatenskap wil los. Hier by DNH Farming doen hulle hoofsaaklik bosbou en Ditemar het besluit om kool ook aan te plant. Hy was opsoek na 'n besproeiingstelsel wat sonder[...]
Namibiërs juig oor reën, Hardap kry water
Die Hardapdam naby Mariental in Namibië was vanoggend 6 Januarie om 09:00 14,8% vol, volgens ‘n inskrywing op Namibië Reënval se Facebookblad. Sondagaand het dit op 11,08% gestaan en die water loop steeds in. Die dam in die Visrivier in die Hardapstreek in Sentraal-Namibië se krane is einde Oktober[...]
Laat die water pomp en maak die spuite oop! Rovic se Syncrospuite bring boere die kwaliteit wat hulle nodig het!
Boere het ‘n baie skerp oog vir werktuie wat bekostigbaar is, tydbesparing bied en eenvoudig is om te gebruik. Rovic bied beslis al drie eienskappe aan met die produkte wat hulle verkoop. Niel Jooste, die Rovic verteenwoordiger in Swartland tot die Noord-Kaap grens, deel graag sy kennis by NAMPO[...]
Rovic hou jou boorde skoon met hulle Cima-spuite
Wingerd-, sitrus- en pekanneutboere kan gerus by Rovic se stalletjie by NAMPO Kaap ’n draai gaan maak om meer uit te vind oor hulle Cima-spuite. Die spuite is veral gewild omdat hulle bome kan spuit wat tot 20 m hoog is. John Rich, areabestuurder vir Rovic Noord-Kaap en Namibië,[...]
Boere dankbaar oor vol damme in Sentraal- en Klein Karoo
Deur Tisha Steyn Goeie reën wat gedurende Desember in die Sentraal- en Klein Karoo uitgesak het, het talle riviere laat loop en talle damme het vir die eerste keer in jare water. “Ons het baie lekker reën gehad en oral kan ‘n mens sien die veld reageer goed,” sê[...]