Water
Boere dankbaar oor vol damme in Sentraal- en Klein Karoo
Deur Tisha Steyn Goeie reën wat gedurende Desember in die Sentraal- en Klein Karoo uitgesak het, het talle riviere laat loop en talle damme het vir die eerste keer in jare water. “Ons het baie lekker reën gehad en oral kan ‘n mens sien die veld reageer goed,” sê[...]
Te veel mielies? Huur ’n Scania
Oestyd, veilingtyd of planttyd is die tye wanneer al die wiele op die plaas moet draai en dikwels moet daar bykomende vervoer gereël word om kwotas te haal. Die boer se vertroude vervoervennoot, Scania, het vyf jaar gelede ’n behoefte in die landbou- en kontrakteursmark aan ’n goeie gehalte[...]
UD Trucks gee om vir die gemeenskap
Die UD in UD Trucks staan nie verniet vir Ultimate Dependability nie - dit is uiters betroubare vragmotors waarop boere kan staatmaak. Die maatskappy belê geld en kundigheid in die ontwikkeling van vragmotors wat meer doeltreffend is, meer ekonomies met brandstof werk en die omgewing minder benadeel. UD Trucks[...]