water

Agri SA onderhandel suksesvol om landbou-water bekostigbaar te hou

Agri SA verwelkom die beperkte verhogings in die voorgestelde rouwaterkoste vir die besproeiingsektor vir die 2020/21 finansiële jaar. Die rouwatertariewe vir die 2020/21 finansiële jaar is amptelik deur die Departement van Water en Sanitasie op 15 Mei 2020 gepubliseer. Na afloop van die sektor-spesifieke konsultasies in Pretoria op 7[...]

By Specialist Writer|18th May 2020|Categories: Nuus|Tags: , , |

Waterverskaffing word nou gesentraliseer

Die minister van Water en Sanitasie, Lindiwe Sisulu, het op 2 April 2020 aangekondig dat watertoewysing gesentraliseer sal word by ‘n Johannesburgse beheersentrum vir die duur van die COVID-19 inperking. “Ons het al ons water geneem en dit onder een beheersentrum geplaas by Rand Water in Johannesburg waarvandaan alle[...]

By Specialist Writer|3rd April 2020|Categories: Nuus|Tags: , |

Wat sê die wet oor water?

deur Hennie Schoeman, waterregkonsultant “Dam” is ’n kort woordjie, maar BOU hom, het die oumense gesê. Maar deesdae is dit nie net die konstruksie van ’n dam wat ’n moeilike saak is nie – dit is ook die verkryging van vergunning en die wetsbepalings waaraan voldoen moet word. ’n[...]

By Specialist Writer|16th February 2020|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: , |

Water: Is jy wettig?

Water gaan in die toekoms een van ons grootste uitdagings wees. Die Nasionale Waterwet bepaal dat water in Suid-Afrika ’n nasionale hulpbron is wat aan geen persoon of instansie behoort nie. Die gebruik daarvan, selfs op jou eie eiendom, kan dus slegs deur vergunning geskied. Waar waterdienste deur munisipaliteite[...]

By Specialist Writer|17th July 2019|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |
0
Go to Top