water

Agri SA/SAAFWUA vat hande oor water

Agri SA en die Suid-Afrikaanse Vereniging van Waterverbruikerverenigings (SAAFWUA) het Woensdag, 13 Maart 2019, ‘n Memorandum van Verstandhouding (MoU) tydens ‘n komiteevergadering van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Natuurlike Hulpbronne onderteken. Die MoU herbevestig die lang samewerkingsverhouding tussen Agri SA en SAAFWUA wat gemik is op die verbetering[...]

By Specialist Writer|14th March 2019|Categories: Nuus|Tags: , , |

Water, drought, climate change: A holistic approach needed

“The current water crisis in the Western Cape has highlighted serious problems with South Africa’s approach to water management and finding viable solutions,” says Dr Kevin Gast, Principal Engineer of construction & civil engineering, waterproofing and geosynthetics company, Thusanang Gast (Pty) Ltd. He says in 2001 the province experienced[...]

By Specialist Writer|14th March 2018|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Boere in die Oos- en Noord-Kaap ook onder druk oor waterkrisis

Terwyl daar baie nuus in die landboubedryf en landswyd is oor die dag Zero wat nader staan vir Kaapstad, kry ander provinsies in Suid-Afrika soos die Oos- en Noord-Kaap ook swaar as gevolg van ‘n watertekort. Dag Zero in die Wes-Kaap gaan volgens voorspellings in Mei vanjaar plaasvind. Dit[...]

Benut water beter:

ProAgri het by ’n Suid-Afrikaanse maatskappy wat frekwensies gebruik om waterstruktuur te verander, aangeklop vir inligting. Die maatskappy gebruik ook frekwensies om ongewenste goggas te beveg, maar in hierdie artikel val die klem op water. Michelle Prinsloo van Agri Frequencies verduidelik dit so: Die natuur het sy eie proses[...]

By Specialist Writer|2nd February 2018|Categories: Artikels, Besproeiing|Tags: |
0
Go to Top