damvlakke in Wes-Kaap
Damvlakke daal steeds in die Wes-Kaap
Die onlangse gemiddelde damvlakke van die Wes-Kaap het nog verder gedaal na 18,9% van verlede week se 19,5%. “Ons kyk fyn na die weer met die hoop op reёn,” sȇ Anton Bredell, die LUR van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkeling in die provinsie. "Tot ons damvlakke ten volle herstel[...]