Droogte
Nuus: Droogte: Hoe pas boere aan?
deur Tisha Steyn Die droogte en aanpassings wat sowat veertig boere in die Karoo gemaak het om dit te oorleef het op die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWGA) se algemene jaarvergadering in Gqeberha (Port Elizabeth) onder die loep gekom. Dr Beatrice Conradie van die Universiteit van Kaapstad was die gasspreker en[...]
Prieska se boere op hulle knieë
Droogte is steeds ‘n ramptoestand vir SA boere Die verpletterende droogte wat al vir jare in groot dele van Suid-Afrika heers, het die plaasgemeenskap van Prieska tot stilstand gedwing. Boere in die gebied is al vir meer as ‘n jaar op hulle knieë met beesboere wat veral swaarkry. Die[...]
Klassifikasie van droogte herroeping is ‘n nasionale ramp!
Agri SA neem kennis van die Goewermentskennisgewing wat op 16 Julie 2020 deur Dr Mmaphaka Tau (Adjunk Direkteur-Generaal) van die Nasionale Rampbestuursentrum gepubliseer is. Hierdie kennisgewing herroep die klassifikasie van droogte as 'n nasionale ramp. Mens kan net jou kop in ongeloof skud oor hierdie tipe ondeurdagte en reaksionêre[...]
Droogterampverklaring verwelkom, maar daadwerklike hulp nóú nodig
Agri SA verwelkom die aankondiging van die droogterampverklaring wat met ‘n verdere maand verleng is deur die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Dr. Dlamini-Zuma. Agri SA het dié versoek aan die minister gerig en is verheug dat sy gehoor daaraan gegee het. Die somerreënvalseisoen is verby sonder[...]
Boere in die Richtersveld het dringend reën nodig
Groot dele van die land het goeie reëns ontvang, maar daar is steeds gebiede wat nog GEEN reën gekry het nie. Boere in die Richtersveld beleef al sedert 2013 ‘n groot droogte. Dit het in 2014 laas ‘n bietjie gereën. Die Richtersveld is die noordelikste deel van Namakwaland en[...]