Droogte
Reënval is moontlik oor die droogtegeteisterde gebiede van die Noord- en Oos-Kaap
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou 1. Huidige toestande Gemiddelde tot bo-gemiddelde reënneerslae het voorgekom sedert Desember 2019 oor groot gedeeltes van die Somerreënvalgebied. Die reën het ook uitgebrei na gedeeltes van die Oos-Kaap en aangrensende gedeeltes van die Noord- en Wes-Kaap maar daar is nog groot gedeeltes[...]
Dag van Verootmoediging
Agri SA wil graag vra vir ‘n elke Suid-Afrikaner om hande te vat en te bid vir die toekoms van die land, en spesifiek die broodnodige landbousektor. “Die landbousektor is een van die primêre sektore van die land, wat ‘n rol kan speel om die ekonomie te stimuleer om[...]
Sagtevrugtebedryf droogte-aksie
Hortgro, die sagtevrugtebedryfsorganisasie, moniteer reeds vir ‘n geruime tyd die situasie van produsente en landbouwerkers wat deur die langdurige droogte geraak word. Veral steenvrugprodusente in die Klein Karoo vanaf Montagu, Barrydale, Ladismith, Calitzdorp tot by Prins Albert kry veral baie swaar, met sommige wat reeds hul plase verloor het.[...]
TLU SA stel veldtog oor droogte bekend
TLU SA stel vandag ‘n veldtog bekend waarmee die regering versoek word om droogtehulp sonder voorbehoud aan boere te verskaf.“In gebiede soos Fraserburg in die Karoo (Noord-Kaap), waar die droogte al vir drie jaar lank knel, is die situasie reeds by kritiek verby,” sê Louis Meintjes, die president van[...]
Namibiё se sewe maer jare
Deur Jaco Cilliers Sommige dele van Namibiё het sewe jaar laas behoorlik reёn gehad. Dit is al ’n nasionale probleem en president Hage Geingob het in Mei vanjaar reeds die land tot rampgebied verklaar. Die hele land, van Ovamboland in die noorde tot aan die Suid-Afrikaanse grens in die[...]