HORTGRO
Agri’s Got Talent 2020: Hoop in ‘n donker tyd
Met die wêreldwye donkerwolke van ‘n pandemie wat ook oor Suid-Afrika hang, is ‘n silwer randjie van hoop nou meer nodig as ooit. Die randjie is Agri’s Got Talent. Ons onderskeie bedryfsverteenwoordigers werk hard om die landboubedrywe en die mense wat daarby betrokke is teen die Covid-19 pandemie, asook[...]
Sagtevrugtebedryf droogte-aksie
Hortgro, die sagtevrugtebedryfsorganisasie, moniteer reeds vir ‘n geruime tyd die situasie van produsente en landbouwerkers wat deur die langdurige droogte geraak word. Veral steenvrugprodusente in die Klein Karoo vanaf Montagu, Barrydale, Ladismith, Calitzdorp tot by Prins Albert kry veral baie swaar, met sommige wat reeds hul plase verloor het.[...]
Sagtevrugtebedryf vier nog ‘n jaar van harde werk en sukses
Lys van pryswenners 2019 Algemene Landbouwerker: Mzumkhulu Colin SijingaSpesialis Landbouwerker: Kerneels Oncker Gevorderde Landbouwerker: Elize Boer Nuwe Generasie Toekenning: Raymond Koopstad Innovasie Toekenning: Sheila StoreyBedryfsleier Toekenning: Pieter Graaff Izethelo Media Toekenning: Landbouweekblad Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf het hul pryse toegeken vir uitmuntende prestasies in die landbou tydens die 44ste jaarlikse[...]
Sagtevrugtebedryf vier toewyding en volharding ondanks moeilike seisoen
Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf het by hulle 43ste jaarlikse gala-aand op 14 September 2018 toekennings vir uitsonderlike prestasie in landbou toegeken. Sagtevrugte sluit appels, pere, appelkose, perskes, nektariens, pruime en pruimedante, kersies, tafeldruiwe en gedroogde druiwe in. Hierdie vrugte word hoofsaaklik in die Wes-Kaap verbou. Die afgelope seisoen is die[...]
Sagtevrugte-verenigings verander naam
Die twee grootste sagtevrugte bedryfsverenigings en die hooflede van Hortgro, die Suid-Afrikaanse Appel en Peer Produsente Assosiasie (SAAPPA) en die Suid-Afrikaanse Steenvrugte Produsente Assosiasie (SASPA) sal voortaan as Hortgro Pome en Hortgro Stone bekend staan. Die oorkoepelende organisasie van die sagtevrugtebedryf, Hortgro, het in ’n verklaring die naamsverandering bekend[...]