Agri’s got talent
Agri’s Got Talent: Roshdene styg uit tot heel bo
Met haar vertolking van Andra Day se R & B-treffer "Rise Up", het die 22-jarige algemene landbouwerker, Roshdene Sampson van Sandhoek, De Doorns, beoordelaars en aanhangers met haar stem betower, en dra sy vanjaar die kroon in Agri’s Got Talent (AGT) 2020. Wat haar verhaal meer spesiaal maak, is[...]
Agri’s Got Talent 2020: Hoop in ‘n donker tyd
Met die wêreldwye donkerwolke van ‘n pandemie wat ook oor Suid-Afrika hang, is ‘n silwer randjie van hoop nou meer nodig as ooit. Die randjie is Agri’s Got Talent. Ons onderskeie bedryfsverteenwoordigers werk hard om die landboubedrywe en die mense wat daarby betrokke is teen die Covid-19 pandemie, asook[...]
Nonkululeko Sambo gekroon as Agri’s got Talent 2019 wenner
’n Jong landbouwerker van KMI Farming in Nelspruit, Nonkululeko Sambo, het vanjaar die gesogte Agri's Got Talent (AGT) 2019 kroon gewen. Die beoordelaars het die kompetisie as uiters straf beskryf. Magdaleen Philander van Nonna Estate, Worcester, was tweede en Zenobia Pietersen, van Marianne Wine Estate, buite Stellenbosch, derde. Sambo[...]