sagtevrugtebedryf
Sagtevrugte gaan Woordfees toe
As jy gedink het Eva het vir Adam met ‘n appel verlei, of dat Granny Smith jou oumagrootjie se kleinniggie is, wag daar ‘n groot verrassing op jou. Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf is vol geskiedenis, stories, staaltjies, wetenskap en propvol nuwe smake, en ons is vanjaar vir die heel eerste[...]
Sagtevrugtebedryf droogte-aksie
Hortgro, die sagtevrugtebedryfsorganisasie, moniteer reeds vir ‘n geruime tyd die situasie van produsente en landbouwerkers wat deur die langdurige droogte geraak word. Veral steenvrugprodusente in die Klein Karoo vanaf Montagu, Barrydale, Ladismith, Calitzdorp tot by Prins Albert kry veral baie swaar, met sommige wat reeds hul plase verloor het.[...]
Sagtevrugtebedryf vier nog ‘n jaar van harde werk en sukses
Lys van pryswenners 2019 Algemene Landbouwerker: Mzumkhulu Colin SijingaSpesialis Landbouwerker: Kerneels Oncker Gevorderde Landbouwerker: Elize Boer Nuwe Generasie Toekenning: Raymond Koopstad Innovasie Toekenning: Sheila StoreyBedryfsleier Toekenning: Pieter Graaff Izethelo Media Toekenning: Landbouweekblad Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf het hul pryse toegeken vir uitmuntende prestasies in die landbou tydens die 44ste jaarlikse[...]
Sagtevrugtebedryf vier toewyding en volharding ondanks moeilike seisoen
Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf het by hulle 43ste jaarlikse gala-aand op 14 September 2018 toekennings vir uitsonderlike prestasie in landbou toegeken. Sagtevrugte sluit appels, pere, appelkose, perskes, nektariens, pruime en pruimedante, kersies, tafeldruiwe en gedroogde druiwe in. Hierdie vrugte word hoofsaaklik in die Wes-Kaap verbou. Die afgelope seisoen is die[...]
Sagtevrugtebedryf ‘gesond’
Die bron van die 'ergste uitbreking' van listeriose in Suid-Afrika, is afkomstig van vleisverwerkingsaanlegte in Polokwane en Germiston. Dit is gister deur dr. Aaron Motsoaledi, minister van Gesondheid, bevestig. Hortgro, die organisasie wat die sagtevrugtebedryf verteenwoordig, meen dit is ’n verligting dat die bron gevind is. Die sagtevrugtebedryf het[...]