woordfees
Sagtevrugte gaan Woordfees toe
As jy gedink het Eva het vir Adam met ‘n appel verlei, of dat Granny Smith jou oumagrootjie se kleinniggie is, wag daar ‘n groot verrassing op jou. Die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf is vol geskiedenis, stories, staaltjies, wetenskap en propvol nuwe smake, en ons is vanjaar vir die heel eerste[...]