Noord-Kaap
Prieska se boere op hulle knieë
Droogte is steeds ‘n ramptoestand vir SA boere Die verpletterende droogte wat al vir jare in groot dele van Suid-Afrika heers, het die plaasgemeenskap van Prieska tot stilstand gedwing. Boere in die gebied is al vir meer as ‘n jaar op hulle knieë met beesboere wat veral swaarkry. Die[...]
Reënval is moontlik oor die droogtegeteisterde gebiede van die Noord- en Oos-Kaap
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou 1. Huidige toestande Gemiddelde tot bo-gemiddelde reënneerslae het voorgekom sedert Desember 2019 oor groot gedeeltes van die Somerreënvalgebied. Die reën het ook uitgebrei na gedeeltes van die Oos-Kaap en aangrensende gedeeltes van die Noord- en Wes-Kaap maar daar is nog groot gedeeltes[...]
Agri SA eis ’n onmiddellike herroeping van die Noord-Kaap se “onteieningslys”
Agri SA eis ’n onmiddellike herroeping van die ANC Noord-Kaap se onteieningslys. Agri SA sal sy lede in die Noord-Kaap verdedig, nes ons in die Melmoth-saak in KwaZulu-Natal gedoen het. President Cyril Ramaphosa en top amptenare van die ANC het by herhaling die versekering gegee dat produktiewe plase nie[...]