onteieningslys
Agri SA eis ’n onmiddellike herroeping van die Noord-Kaap se “onteieningslys”
Agri SA eis ’n onmiddellike herroeping van die ANC Noord-Kaap se onteieningslys. Agri SA sal sy lede in die Noord-Kaap verdedig, nes ons in die Melmoth-saak in KwaZulu-Natal gedoen het. President Cyril Ramaphosa en top amptenare van die ANC het by herhaling die versekering gegee dat produktiewe plase nie[...]