reënval

Koue winter vir Wes- en Oos-Kaap

Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS)  ‘n Koue en nat winter word verwag vir die Wes- en gedeeltes van die Oos-Kaap. Baie min winterreënval met ‘n hoë veldbrandgevaar word verwag vir die Somerreënvalgebied.    1. Huidige toestande Ondergemiddelde reënval het oor die grootste deel van[...]

By Specialist Writer|17th May 2021|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Klimaat en Landboutoestande No 52 – Mei 2021

Deur: Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Belangrike inligting ‘n Koue en nat winter word verwag vir die Wes- en gedeeltes van die Ooskaap.Baie min winterreënval met ‘n hoë veldbrandgevaar word verwag vir die Somerreënvalgebied.    Huidige toestande Ondergemiddelde reënval het oor die grootste deel[...]

‘n La Nina-verskynsel lyk positief vir die somerreënval-streke

Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Die reënval wat tot op hede in die Wes-Kaap voorgekom het, was beter as wat verwag is. Die ontwikkeling van ‘n La Nina-verskynsel, gekombineer met ‘n negatiewe Indiese Oseaan Dipool (IOD) is baie positief vir somerreënval. 1. Huidige[...]

By Specialist Writer|30th June 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Minder reën voorspel vir Maartmaand

Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Korttermynvooruitsigte (Maart 2020) is redelik negatief vir reën en gebrek aan reën kan verdere droogsteskade aan die mielie-oes veroorsaak in sekere gebiede in hoofsaaklik die Oos-Vrystaat en Mpumalanga. Goeie opbrengste is steeds moontlik maar miskien nie rekordopbrengste orals nie. Versuipskades by mielies[...]

By Specialist Writer|6th March 2020|Categories: Nuus|Tags: , , , , |
0
Go to Top