reënnneerslae
Swaar reënval kan steeds voorkom in Maart/April
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) , Santam Landbou Baie swaar reënnneerslae is gemeet oor die sentrale tot oostelike dele van die land in die tweede deel van Januarie en die eerste week van Februarie. Meer as 100mm per 24 uur periode is op[...]