reën
Nog reën in Meimaand vir somerreënvalgebiede verwag
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) La Nina-toestande duur voort en dit is uitsonderlik dat dit so sterk is vir hierdie tyd van die jaar. Alhoewel baie vroeg om betroubare voorspellings te maak, is die voorspellings positief dat gunstige reënvaltoestande in die somer van[...]
Klimaat- en Landboutoestande
deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Belangrike inligting• Daar is nog reën moontlik vir die Somerreënvalgebied tot ten minste die middel van Mei.• La Nina-toestande duur voort.• Koeler toestande met ligte reën moontlik vir die Weskaap vir April en eerste deel van Mei. Huidige[...]
Reën voorspel vir begin Maart
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Reën is weer moontlik vanaf ongeveer 4 Maart oor die Somerreënvalgebied maar ‘n tweede droë periode kan voorkom in die laaste deel van Maart. La Nina en die geassosieerde positiewe Suidelike Ossilasie Indeks (SOI) kan steed verantwoordelike wees[...]
Nog reën is op pad in Februariemaand
Deur Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) La Nina het ‘n piek bereik maar sal steeds reënvaltoestande beïnvloed tot ongeveer Mei met verwagte gemiddelde tot bogemiddelde reënval vanaf die tweede deel van Februarie (Somerreënvalgebied). Huidige toestande Baie nat toestande het begin voorkom vanaf Desember asook[...]
‘n La Nina-stelsel is gevestig
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige Gemiddelde tot bogemiddelde reënval word verwag vir Desember en eerste deel van Januarie vir die Somerreënvalgebied terwyl verdere reen moontlik is vir die Winterreënvalgebied in die eerste deel van Desember. Huidige toestande November 2021 is gekenmerk deur baie wisselvallig verspreide reënval met[...]