reën
Koue toestande sal voortduur tot middel September
Deur Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) 1. Huidige toestande Ekstreme koue toestande het voortgeduur in Julie en Augustus veral oor die sentrale tot suidelike dele van die land. Sneeu het ook gereeld voorgekom oor die hoërliggende gedeeltes van die Wes-, Noord- en Oos-Kaap se[...]
Koue winter vir Wes- en Oos-Kaap
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) ‘n Koue en nat winter word verwag vir die Wes- en gedeeltes van die Oos-Kaap. Baie min winterreënval met ‘n hoë veldbrandgevaar word verwag vir die Somerreënvalgebied. 1. Huidige toestande Ondergemiddelde reënval het oor die grootste deel van[...]
Nog reën verwag vir einde Maart/April
Deur Johan van den Berg, Onafhanklike Landbouweerkundige (M.Sc Agric, Landbouweerkunde, UFS) Minder reën het voorgekom oor veral die sentrale tot westelike dele van die somerreënvalgebied sedert die middel van Februarie maar daar word verwag dat toestande vir reën weer gaan verbeter teen die einde van Maart en begin April. [...]
Minder reën voorspel vir Maartmaand
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Korttermynvooruitsigte (Maart 2020) is redelik negatief vir reën en gebrek aan reën kan verdere droogsteskade aan die mielie-oes veroorsaak in sekere gebiede in hoofsaaklik die Oos-Vrystaat en Mpumalanga. Goeie opbrengste is steeds moontlik maar miskien nie rekordopbrengste orals nie. Versuipskades by mielies[...]
Jongste klimaatstoestande
Deur Johan van den Berg, Santam Landbou Baie droë toestande domineer bykans die hele land. ENSO (El Nino Suidelike Ossillasie) is in ‘n neutrale fase maar die Indiese Oseaan is die belangrikste faktor wat tans die vooruitsigte negatief beïnvloed. Reën (enkele buie) is moontlik oor die sentrale tot oostelike[...]